Die Granaat dilemma - Ds Thys Loubser
00:00
00:00
Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.

Erediens 10 September 2017

1 Samuel 14:1 - 15

Drie karakters/akteurs in die dilemma
1. Lamsakkige Saul
2. Vreeslose Jonatan
3. Dienswillige wapendraer

Drie oplossings vir die dilemma
1. Geloof en visie
2. Waagmoed en lojaliteit
3. Goddelike ingrype

Licence : All Rights Reserved


X